Rashida Jones

Rashida Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rashida Leah Jones
Geboorte 25 Februarie 1976 (1976-02-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rashida Jones (gebore 25 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Love You, Man (2009), The Social Network (2010), en Celeste & Jesse Forever (2012), en in die televisiereeks Parks and Recreation (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy